Loading Events

« All Events

Mosaïek Naweekretreat met Willem, Joke Nicol

Oct 8 @ 5:00 pm - Oct 10 @ 12:00 pm

Retreatleier: Willem, Joke Nicol
Plek: Origins

Koste vir die naweek is R1270 (enkel), R1010 (deel met 1 persoon), R800 (slaapsaal). Dit sluit in jou verblyf, beddegoed en al die etes vir die hele naweek.

Betaal asseblief per EFT (ons wil nie graag kontant hier ontvang nie)
Bankbesonderhede:
Mosaiek
ABSA Cresta
Rekeningnommer: 01009131686
Takkode: 632005
Verwysing: SP010 en jou naam en van
E-pos asseblief die bewys van betaling en jou selfoonnommer aan: retreats@mosaiek.com

Book Now

Google Maps Link

Details

Start:
Oct 8 @ 5:00 pm
End:
Oct 10 @ 12:00 pm
Event Categories:
,

Venue

Origins Retreat Center
32 Sterkfontein Caves Road
Kromdraai, Gauteng South Africa

Organizer

Ina van der Merwer
Email:
retreats@mosaiek.com