Loading Events

« All Events

Mosaïek Dagretreat

Jul 22 @ 9:00 am - 3:00 pm

Tema: ‘n Dag van stilte, refleksie, en gebed…
Retreatleier: Barry vd Merwe
Plek: Origins

Koste vir die dag is R75.00 (Onthou om jou eie kosmandjie in te pak vir die dag)
Betaal asseblief per EFT (ons wil nie graag kontant hier ontvang nie)

Bankbesonderhede:
Mosaiek
ABSA Cresta
Rekeningnommer: 01009131686
Takkode: 632005
Verwysing: SP010 en jou naam en van
E-pos asseblief self die bewys van betaling en jou selfoonnommer aan: Ina van der Merwe

Book Now

Google Maps Link

Details

Date:
Jul 22
Time:
9:00 am - 3:00 pm
Event Categories:
,

Venue

Origins Retreat Center
32 Sterkfontein Caves Road
Kromdraai, Gauteng South Africa