Loading Events

« All Events

Midweek Stilretreat

Sep 12 @ 8:00 am - Sep 17 @ 5:00 pm

In hierdie Begeleide 5 Dag Stilretreat nooi ons jou om deel te neem aan ons regulae op Origins: die bidtye in Poustinia om 6:00, 12:00 en 18:00; jy kry ook die geleentheid om een maal per dag ‘n gesprek te hê met jou begeleier, Barry vd Merwe.

Retreatleier: Barry van der Merwe
Plek: Origins
Koste vir die week is R1500. Almal is in enkelkamers. Dit sluit jou verblyf en beddegoed in.
Jy is self vir al jou etes verantwoordelik, maar ons het ‘n goed-toegeruste kombuis met stoof, mikrogolf, yskas en vrieskas.

Betaal asseblief per EFT (ons wil nie graag kontant hier ontvang nie!)
BANKBESONDERHEDE:
MOSAIEK
ABSA CRESTA
REK NO: 01009131686
TAK: 632005
VERWYSING: SP010 en JOU NAAM EN VAN
E-POS SELF BEWYS VAN BETALING en jou selfoonnommer aan: retreats@mosaiek.com

Book Now

Google Maps Link

Details

Start:
Sep 12 @ 8:00 am
End:
Sep 17 @ 5:00 pm
Event Categories:
,

Venue

Origins Retreat Center
32 Sterkfontein Caves Road
Kromdraai, Gauteng South Africa

Organizer

Ina van der Merwer
Email:
retreats@mosaiek.com