Loading Events

« All Events

Aug 19 2021 Mosaïek Dagretreat

Aug 19 @ 9:00 am - 3:00 pm

R75

Tema: ‘n Dag van stilte, refleksie, en gebed…
Retreatleier: Jacques Bornman
Tyd: 9:00-15:00
Plek: Origins
Koste vir die dag is R75.00 (Onthou om jou eie kosmandjie in te pak vir die dag)
Betaal asseblief per EFT (ons wil nie graag kontant hier ontvang nie)
Bankbesonderhede:
Mosaiek
ABSA Cresta
Rekeningnommer: 01009131686
Takkode: 632005
Verwysing: SP010 en jou naam en van
•E-pos asseblief self die bewys van betaling en jou selfoonnommer aan: retreats@mosaiek.com
(Banke se bewys van betaling kom nie altyd by ons uit nie)

Om te registreer:  https://mosaiek.churchcenter.com/registrations/events/936659

Details

Date:
Aug 19
Time:
9:00 am - 3:00 pm
Cost:
R75
Event Categories:
,

Organizer

Ina van der Merwe
Email:
retreats@mosaiek.com

Venue

Origins Retreat Center
32 Sterkfontein Caves Road
Kromdraai, Gauteng South Africa
+ Google Map