Weekend Retreats

Weekend retreats typically start on a Friday afternoon and end on Sunday noon.
Retreats are led by guides from either Mosaïek or our network.


Het jy geweet dat jy op jou eie ‘n dagretreat of ‘n oorslaapretreat op Origins mag doen?
Solo Dagretreats : Verkieslik op ‘n Donderdag, en afhangende van beskikbaarheid.
Koste: R75
Solo Oorslaapretreats: Enige datum in die week, afhangende van beskikbaarheid.
Koste: R425pp per nag enkel, of
R300pp per nag vir ‘n paartjie wat deel, of
R185pp per nag vir ‘n plek in die slaapsaal
Op so ‘n soloretreat beveel ons aan dat jy moet deelneem aan die gebedstye in Poustinia, 6:00, 12:00 en 18:00 en 1 maal per dag ‘n geestelike gesprek sal hê met ons retreatleier op Origins, Barry vd Merwe. Dit kan dus ‘n begeleide retreat wees, of nie.
Op so ‘n individuele retreat sorg jy vir jou eie kos. Ons het ‘n goed toegeruste kombuis met yskas, stoof en mikrogolf, potte en panne en eetgerei.
Datum: 14-16 Mei 2021
Tema:
Retreatleier: Barry vd Merwe
Plek: Origins
Koste vir die naweek is R1270 (enkel), R1010 (deel met 1 persoon), R800 (slaapsaal). Dit sluit in jou verblyf, beddegoed en al die etes vir die hele naweek.
Registrasie: retreats@mosaiek.com
Datum: 30 Jul – 1 Aug 2021
Tema:
Retreatleier: Marina Strydom
Plek: Origins
Koste vir die naweek is R1270 (enkel), R1010 (deel met 1 persoon), R800 (slaapsaal). Dit sluit in jou verblyf, beddegoed en al die etes vir die hele naweek.
Registrasie: retreats@mosaiek.com
Mosaïeknaweekretreat in Oktober met Willem, Joke Nicol
Datum:8-10 Okt 2021
Tema:
Ons gebruik Skrifmeditasie, gesprek, aanbidding, musiek en ’n mate van stilte om die tema ’n deel van ons lewe te laat word.
Retreatleier: Willem en Joke Nicol
Plek: Origins
Tyd: Vr 17:00 – So 11:00
Registrasie: retreats@mosaiek.com