… a place of silence
Site Menu

One-day retreats

A one-day retreat offers an opportunity to experience a first taste of silence and reflection. These retreats are presented around themes that provide focus for the gathering.

 

Feb
28
Thu
Feb 28 2019 Dayretreat @ Origins Retreat Centre
Feb 28 @ 9:00 am – 3:00 pm

Stroom, kaal wilgers

Dagretreat Donderdag 28 Februarie 2019
Tema: ‘n Dag van stilte, refleksie, en gebed….
Retreatleier: Jacques Bornman
Plek: Origins
Tyd: 9:00- 15:00
Registrasie:

retreats@mosaiek.com

Mar
28
Thu
March 28 2019 Dayretreat @ Origins Retreat Centre
Mar 28 @ 9:00 am – 3:00 pm
Apr
19
Fri
April 19 2019 Good Friday @ Origins Retreat Centre
Apr 19 @ 9:00 am – 3:00 pm

Wouter kruise in bos resize

Goeie Vrydag April 19 2019 12:00-15:00

Baie welkom op Origins!

Kom loop in die voetspore van Jesus in sy laaste ure.

Jy word genooi om op jou eie tyd, met die kruiswoorde van die Here Jesus, die donkerte van die kruisgebeure te ervaar.

Ons nooi jou ook om die hele tyd in stilte deur te bring en om vir mekaar die ruimte te skep om in stilte te wees.

Hier is sewe kruiswoordstasies en jy kan hulle in enige volgorde besoek. Jy kan selfs net een of ’n paar besoek.

Op die terreinplan word die sewe stasies aangedui en daar is kort riglyne om jou te help om by elke stasie tyd te kan spandeer.

By die Sesde kruiswoord (stasie 9) kan jy Nagmaal gebruik.

Ons beveel aan dat jy gedurende hierdie tyd sal vas. Daar is dus net water beskikbaar in die Stalle.

Registrasie:

retreats@mosaiek.com

Apr
20
Sat
April 20 2019 Holy Saturday @ Origins Retreat Centre
Apr 20 @ 9:00 am – 3:00 pm

index

Dit is Stil Saterdag.

April 20 2019 9:00-15:00

Baie welkom op Origins!

Ons herdenk die dag wat die Here Jesus in die graf was.

Kom beleef die kruisgebeure as gesin in ‘n gewyde atmosfeer.

Ons sit in stilte by die graf…

Ons nooi jou uit om op vier maniere in stilte by die graf te sit:

  1. Besoek die Stasies van die lewe in die bos aan die hand van ‘n handleiding.
  2. In Poustinia is daar `n kort liturgie om

    09:00 en 09:30

    12:00 en 12:30

    Kies een tyd in die oggend en/of een tyd in die middag.

  1. In Elements word elke uur `n DVD oor die waarde van stilte herhaal – The Big Silence.
  2. In die Base vind daar `n inleidende gesprek oor stilte plaas om 11:00 en 14:00.

    Kom vra gerus jou vrae.

Ons nooi jou om te vas.

Hier sal water beskikbaar wees.

Registrasie:

retreats@mosaiek.com

May
30
Thu
May 30 2019 Dayretreat @ Origins Retreat Centre
May 30 @ 9:00 am – 3:00 pm
Jun
20
Thu
June 20 2019 Dayretreat @ Origins Retreat Centre
Jun 20 @ 9:00 am – 3:00 pm