… a place of silence
Site Menu

Mosaïeknaweekretreat in Aug met Marina Strydom

 

Blomtuin

Datum: 2-4 Augustus 2019

Tema: “Die Tuin van my Hart”.

Deur die metafoor van die Tuin staan ons stil by hoe God as die Tuinier in my lewe wil werk om iets vrugbaar en lewegewend in my tot stand te bring.

Retreatleier: Marina Strydom

Plek: Origins

Tyd: Vr 17:00 – So 12:00
Registrasie:

retreats@mosaiek.com