… a place of silence
Site Menu

Mosaïeknaweekretreat in Augustus met Marina Strydom

Blommeveld resize

Datum: 3-5 Augustus 2018
Tema:“ My diepste begeerte…

Retreatleier: Marina Strydom
Plek: Origins
Tyd: Vr 17:00 – So 11:00
Registrasie: retreats@mosaiek.com

“Dalk begeer jy ook meer in die lewe of begeer jy dieper konneksies met ander of smag jy na ‘n dieper verhouding met God?
Maar wat is hierdie “meer” en hoe ervaar ek ‘n dieper verhouding met God?
Tydens hierdie naweek soek ons saam na God se stem op jou unieke pad.”
…Marina Strydom