… a place of silence
Site Menu

Mosaïek Midweek Stilretreat op Origins

In hierdie Begeleide 5Dag Stilretreat nooi ons jou om deel te neem aan ons regulae op Origins: die bidtye in Poustinia om 6:00, 12:00 en 18:00; jy kry ook die geleentheid om een maal per dag ‘n gesprek te hê met jou begeleier, Barry vd Merwe.

Datum: 7-12 Maart 2021

Retreatleier: Barry van der Merwe
Plek: Origins
Koste vir die week is R1500. Dit sluit jou verblyf, beddegoed, koffie en tee en water in.
Jy is self vir al jou etes verantwoordelik, maar ons het ‘n goed-toegeruste kombuis met stoof, mikrogolf, yskas en vrieskas.

Registrasie: retreats@mosaiek.com